top of page

Imposter Course Video Replay (Afrikaans)

Get a certificate by completing the program.

About

Van “ek is nie genoeg nie” tot vrede, identiteit, sekerheid en ñ doelgerigte lewe. Opname in Afrikaans Voel jy soms jy is nie goed genoeg nie — al probeer jy alles reg doen? Hierdie inspirerende aanlyn werkswinkel (Afrikaanse heruitsending) help jou om te verstaan waar selftwyfel vandaan kom, hoe dit in jou brein en liggaam vassteek, die rol wat jou senuweestelsel daarin speel en hoe jy kan vry kom deur geloof, asemhaling en waarheid. In hierdie sessie deel Corinne Badenhorst, Arbeidsterapeut en stigter van The Return, eenvoudige geloofs- en neuro-oefeninge om jou uit “ek is nie genoeg nie” te bring — en terug in vrede, identiteit en sekerheid. Wat jy sal ontdek • Hoe die “Imposter-sindroom” jou denke, emosies en liggaam beïnvloed. • Die 6 tipes selftwyfel-patrone en hoe om hulle te herken. • Wat in jou brein en senuweestelsel gebeur wanneer jy oorweldig voel. • Praktiese asemhaling- en gebedsmetodes om hoe jy dink en optree te “herskryf”. • Geloofswaarhede om jou identiteit in Christus te herstel. Video lengte: 1:46:18

Overview

Instructors

Price

R 750,00

Share

bottom of page